oalib

OALib Journal期刊

ISSN: 2333-9721

费用:99美元

投稿

时间不限

( 2026 )

( 2025 )

( 2024 )

( 2023 )

自定义范围…

匹配条件: “Resolusie 435 van die Verenigde Nasies” ,找到相关结果约1000条。
列表显示的所有文章,均可免费获取
第1页/共1000条
每页显示 条
REVOLUSIONERE OORLOGVOERING VOLGENS DIE SUID WES- AFRIKA/NAMIBI - MODEL
J.C.K. Van der Merwe
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/25-1-263
Abstract: Op 16 Augustus 1966 het 'n afdeling van die South West African People's Organisation (SWAPO) die Oshikango-grenspos in Ovamboland aangeval. Daarmee het die eerste skote in die veldtog deur SWAPO om die Suid-Afrikaanse regering se beheer oor Suidwes-Afrika/Namibi (SAW/N) te be indig, geklap. Om 'n verklaring vir hierdie opstand, wat drie-en-twintig jaar lank geduur het te vind, is dit nodig om 'n perspektief te verkry van hoofmomente vanaf 1884 met die aanvang van die Duitse besetting van SWA/N, tot 1989, toe Resolusie 435 van die Verenigde Nasies in SWA/N ge mplementeer is. Prakties gesproke stem hierdie tydperk ooreen met die tydperk van eerste en laaste opstand deur sekere inheemse volkere teen vreemde oorheersing.
Visuele interpretasie van ASTER-satellietdata, Deel I: Geologiese kartering in die Wieg van die Mensdom- wêrelderfenisgebied
Elna van Niekerk,Luke Sandham
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie , 2007, DOI: 10.4102/satnt.v26i3.132
Abstract: Satelliet-afstandwaarneming het ’n kragtige instrument in die geowetenskaplike navorsingsarsenaal geword sedert die eerste van die aard-observasiesatelliete in 1972 gelanseer is, maar die effektiwiteit daarvan is egter ontoereikend as gevolg van die beperkte spektrale en ruimtelike sensitiwiteit. Op 18 Desember 1999 is die Terra-platform in bedryf gestel met vyf afstandwaarnemingsinstrumente, onder andere ASTER (Advanced Spaceborne Thermal Emission and Reflection Radiometer). ASTER bestaan uit drie afsonderlike instrument-substelsels, wat met behulp van aparte optiese stelsels elk in ’n ander spektrale domein funksioneer, naamlik die Sigbare en Baie Naby-Infrarooi substelsel met 15m-ruimtelike resolusie, die Kortgolf-Infrarooi substelsel met 30m-ruimtelike resolusie en die Termiese-Infrarooi substelsel met 90m-ruimtelike resolusie. ASTER bied beter spektrale resolusie en ruimtelike resolusie as Landsat MSS, Landsat TM, Landsat ETM+ en SPOT. Hierdie artikel doen verslag oor die verbeterde kartering van litostratigrafie, geologiese strukture en mynbouverwante verskynsels wat met die visuele interpretasie van verwerkte ASTER-satellietbeelde behaal is. Die verbeterde kartering in die Wieg van die Mensdom-wêrelderfenisgebied bevestig die potensiaal van ASTER-satellietdata vir verdere toepassings deur geowetenskaplikes. Visual interpretation of ASTER satellite data, Part 1: Geologic mapping in the Cradle of Humankind World Heritage Site Since the first earth observing satellite was launched in 1972, remote sensing has become a powerful tool in the arsenal of geoscientists. This satellite became known as Landsat 1 and carried the Multispectral Scanner (MSS) delivering imagery at a spatial resolution of 80, and spectral resolution from blue to near infrared. Ongoing satellite and sensor development to the end of the century produced the Landsat Thematic Mapper (TM) with improved spatial and spectral resolution, as well as the SPOT series of satellites delivering the highest spatial but limited spectral resolution. These developments culminated in the SPOT 4 (1998) and Landsat Enhanced Thematic Mapper (1999) sensors. While Landsat ETM in particular provided much improved spatial and spectral resolutions, on the basis of which a large amount of geoscientific remote sensing was conducted world wide, the data did not provide adequate spectral and spatial sensitivity to be optimally effective for geological mapping at the local scale. On 18 December 1999 the Terra platform was launched, carrying five remote sensing instruments, including ASTER (Advanced Space borne T
Suid-Afrika in Korea, Nov 1950-Oktober 1953
A.M. Steinmann
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/17-1-442
Abstract: As 'n stigterslid en staatmaker van die Verenigde Nasies in sy vormingsjare, het die Suid-Afrikaanse Regering op 4 Augustus 1950 besluit om sy gewig in te gooi ter ondersteuning van Suid Korea in sy stryd teen Noord-Korea en Rooi China.
Foreword / Voorwoord
A.J. Van Deventer
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/9-2-746
Abstract: Dit is met 'n gevoel van trots dat ek my bydrae tot hierdie besondere uitgawe van Militaria lewer. Hierdie publikasie wat op 'n nederige wyse tien jaar gelede begin het om 'n leemte in die Suid-Afrikaanse Weermag te vul, het ontwikkel tot een van die Suid-Afrikaanse Weermag se twee amptelike publikasies.
Uitrustingevaluering: 'n kwantitatiewe benadering
W.J. Wagner,J.S. Wolvaardt
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/20-4-355
Abstract: Ten einde uitrusting, militêr of andersins, effektief te evalueer, is dit nodig om die eienskappe daarvan te meet, hetsy prakties of teoreties. Die bepaalde resultaat word dan in 'n waardestelsel, soos 'n hierargiese boom, geplaas en hieruit word die effektiwiteit van die uitrusting bepaal As gevolg van tekortkominge wat in huidige metodes bestaan, het dit nodig geword om 'n nuwe metode te ontwikkel wat op die tekortkominge sal verbeter.
DIE PLEK VAN DIE SWAARDMAGORGANISASIE (WEERMAG) IN DIE STAATSBESTEL
J.F.J. Kisten
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/9-1-748
Abstract: The writer discusses the position of the armed forces within the State from a philosophical point of view. He sketches the changing philosophical approach to the role of the armed forces from the Middle Ages onwards.
Herinneringe van genl Christiaan Ludolph de Wet du Toit Deel II
C.L. De Wet du Toit
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/10-3-697
Abstract: Part 2 of the Recollections of Genl du Toit deals with the Cyrenaica Derby, the role of a South African Armoured Car Regiment in Benghazi, the fight for Gazala Line, Retreat from Gazala and the Defence and eventual vacating of Tobruck
HAT veertig jaar — 'n persoonlike oorsig
F.F Odendal
Lexikos , 2011, DOI: 10.5788/16--663
Abstract: Opsomming: In 2005 was dit 40 jaar sedert die verskyning van die eerste uitgawe van HAT (Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal), onder redakteurskap van P.C. Schoonees, C.J. Swanepoel, S.J. du Toit en C.M. Booysen. Die ontwikkeling voor hierdie publikasie en daarna van HAT 2 en 3 onder die alleenredakteurskap van F.F. Odendal en van HAT 4 en 5 onder die gesamentlike redakteurskap van Odendal en R.H. Gouws, word oorsigtelik geskets. Sleutelwoorde: HAT (VERKLARENDE HANDWOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL), WAT (WOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL) Abstract: HAT Forty Years ? A Personal Survey. In 2005 it has been 40 years since the publication of the first edition of HAT (Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal), then with P.C. Schoonees, C.J. Swanepoel, S.J. du Toit and C.M. Booysen as editors. The development before this publication and subsequently of HAT 2 and 3 under the sole editorship of F.F. Odendal and of HAT 4 and 5 under the combined editorship of Odendal and R.H. Gouws is synoptically sketched. Keywords: HAT (VERKLARENDE HANDWOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL), WAT (WOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL)
Foreword / Voorwoord
W. Otto
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/12-2-616
Abstract: Sewentig jaar gelede is die Unieverdedigingsmag - die voorloper van die SA Weermag - gestig. Oor hierdie sewentig jaar van die SA Weermag is nog geen omvangryke geskiedenis geskrywe nie. Slegs die SA Weermag se deelname aan die twee Wereldoorloe, die Koreaanse Oorlog, enkele eenheidsgeskiedenisse en brokstukkies oor die organisatoriese ontwikkeling van die SA Weermag, is al geskrywe. Dit is te verstane want oorloe word as hoogtepunte in die geskiedenis van weermagte beskou.
MILITERE GEWOONTES EN TRADISIES / MILITARY CUSTOMS AND TRADITIONS
Editorial Team Militaria
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/12-4-603
Abstract: Regimentsvaandels het ontwikkel uit die baniere van die Middeleeuse adellikes wat op hul beurt weer hul ontstaan gehad het uit die vlae en standaarde van die Romeine, Grieke en Egiptenare. In hul vroegste vorm is vaandels en standaarde gebruik vir die uitsluitlike doel om vriend en vyand in die hitte van die stryd uit mekaar te ken.
第1页/共1000条
每页显示 条


Home
Copyright © 2008-2020 Open Access Library. All rights reserved.