全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

REVOLUSIONERE OORLOGVOERING VOLGENS DIE SUID WES- AFRIKA/NAMIBI - MODEL

DOI: 10.5787/25-1-263

Keywords: South West African People's Organisation (SWAPO) , Oshikango-grenspos in Ovamboland , Suid-Afrikaanse regering , Suidwes-Afrika/Namibi (SAW/N) , Resolusie 435 van die Verenigde Nasies

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Op 16 Augustus 1966 het 'n afdeling van die South West African People's Organisation (SWAPO) die Oshikango-grenspos in Ovamboland aangeval. Daarmee het die eerste skote in die veldtog deur SWAPO om die Suid-Afrikaanse regering se beheer oor Suidwes-Afrika/Namibi (SAW/N) te be indig, geklap. Om 'n verklaring vir hierdie opstand, wat drie-en-twintig jaar lank geduur het te vind, is dit nodig om 'n perspektief te verkry van hoofmomente vanaf 1884 met die aanvang van die Duitse besetting van SWA/N, tot 1989, toe Resolusie 435 van die Verenigde Nasies in SWA/N ge mplementeer is. Prakties gesproke stem hierdie tydperk ooreen met die tydperk van eerste en laaste opstand deur sekere inheemse volkere teen vreemde oorheersing.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133