全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

MONUMENTE TER GEDAGTENIS AAN LT. KOL HENNING P.N. PRETORIUS (1844-1897) IN DIE TRANSVAALSE HOOFSTAD

DOI: 10.5787/14-1-533

Keywords: 'Staatsartillerie van die ZA Republiek' , Wet No. 1 van 1896 , 'Transvaalsche Artillerie Corps' , LT. KOL HENNING P.N. PRETORIUS

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Die korps 'Staatsartillerie van die ZA Republiek' se benaming is aan Wet No. 1 van 1896 ontleen en het vanaf sy ontstaan in 1881 'n verwarrende geskiedenis belewe. Sowel F.J. du Toit Spies, in Pretoria 1855-1955 (Pretoria, 1955) as G.N. van den Bergh in sy proefskrif Die Polisiediens in die Zuid-Afrikaansche Republiek (Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 1975) het oortuigende bewyse gelewer om hierdie uitspraak te staaf.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133