%0 Journal Article %T MONUMENTE TER GEDAGTENIS AAN LT. KOL HENNING P.N. PRETORIUS (1844-1897) IN DIE TRANSVAALSE HOOFSTAD %A Jan Ploeger %J Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.5787/14-1-533 %X Die korps 'Staatsartillerie van die ZA Republiek' se benaming is aan Wet No. 1 van 1896 ontleen en het vanaf sy ontstaan in 1881 'n verwarrende geskiedenis belewe. Sowel F.J. du Toit Spies, in Pretoria 1855-1955 (Pretoria, 1955) as G.N. van den Bergh in sy proefskrif Die Polisiediens in die Zuid-Afrikaansche Republiek (Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 1975) het oortuigende bewyse gelewer om hierdie uitspraak te staaf. %K 'Staatsartillerie van die ZA Republiek' %K Wet No. 1 van 1896 %K 'Transvaalsche Artillerie Corps' %K LT. KOL HENNING P.N. PRETORIUS %U http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/533