全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

Die NGTT is nou ’n oopbron-vaktydskrif.

DOI: 10.5952/52-3-41

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Die NGTT is nou ’n oopbron-vaktydskrif. Dit beteken dat dit voortaan gratis op die internet bydie NGTT-webwerf by http://ngtt.journals.ac.za/pub gelees kan word. Hierdie uitgawe wordvir die laaste keer in gedrukte vorm aan intekenaars gestuur. Lesers sal aan die einde van ’njaar die opsie hê om die verskeie uitgawes van daardie jaar as gedrukte weergawe te bestel.Daarbenewens kan die uitgawes as ’n e-boek afgelaai en op ’n e-leser of selfoon gelees word.Behalwe hierdie uitgawe, en ’n supplement onder die gasredakteurskap van die Kampenseetikus, professor Frits de Lange, met bydraes wat hul oorsprong in twee intradissiplinêreteologiese kongresse in Kampen en Stellenbosch gehad het, sal lesers merk dat vorige NGTTuitgawesook binnekort op die webwerf gelees, uitgedruk of bestel sal kan word. Ouer uitgawesword stelselmatig gedigitaliseer – ’n projek wat deur die J. De Waal Neethling-trust gefinansierword.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133