%0 Journal Article %T Die NGTT is nou ¡¯n oopbron-vaktydskrif. %A Gerrit Brand %J Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.5952/52-3-41 %X Die NGTT is nou ¡¯n oopbron-vaktydskrif. Dit beteken dat dit voortaan gratis op die internet bydie NGTT-webwerf by http://ngtt.journals.ac.za/pub gelees kan word. Hierdie uitgawe wordvir die laaste keer in gedrukte vorm aan intekenaars gestuur. Lesers sal aan die einde van ¡¯njaar die opsie h¨º om die verskeie uitgawes van daardie jaar as gedrukte weergawe te bestel.Daarbenewens kan die uitgawes as ¡¯n e-boek afgelaai en op ¡¯n e-leser of selfoon gelees word.Behalwe hierdie uitgawe, en ¡¯n supplement onder die gasredakteurskap van die Kampenseetikus, professor Frits de Lange, met bydraes wat hul oorsprong in twee intradissiplin¨ºreteologiese kongresse in Kampen en Stellenbosch gehad het, sal lesers merk dat vorige NGTTuitgawesook binnekort op die webwerf gelees, uitgedruk of bestel sal kan word. Ouer uitgawesword stelselmatig gedigitaliseer ¨C ¡¯n projek wat deur die J. De Waal Neethling-trust gefinansierword. %U http://ngtt.journals.ac.za/pub/article/view/41