|
Lexikos 2011
Voorwoord/ForewordDOI: 10.5788/19-0-174 Abstract: In Lexikos 17 verskyn 'n spesiale afdeling "Leksikofokus" bestaande uit tien artikels wat handel oor publikasies van die African Languages Research Insti-tute (ALRI) by die Universiteit van Zimbabwe, Harare. Hierdie Supplement tot Lexikos 19 is 'n voortsetting van daardie afdeling waarin huidige en vroe re ALRI-personeellede die probleme bespreek wat hulle te gekom en die oplos-sings wat hulle hiervoor gevind het tydens die samestelling van baanbrekers-woordeboeke in die twee hoof- inheemse Zimbabwiese tale, Sjona en Ndebele.
|