%0 Journal Article %T Voorwoord/Foreword %A J.C.M.D. Du Plessis %J Lexikos %D 2011 %I Stellenbosch University %R 10.5788/19-0-174 %X In Lexikos 17 verskyn 'n spesiale afdeling "Leksikofokus" bestaande uit tien artikels wat handel oor publikasies van die African Languages Research Insti-tute (ALRI) by die Universiteit van Zimbabwe, Harare. Hierdie Supplement tot Lexikos 19 is 'n voortsetting van daardie afdeling waarin huidige en vroe re ALRI-personeellede die probleme bespreek wat hulle te gekom en die oplos-sings wat hulle hiervoor gevind het tydens die samestelling van baanbrekers-woordeboeke in die twee hoof- inheemse Zimbabwiese tale, Sjona en Ndebele. %U http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/174