|
Akroterion 2012
GRIEKELAND EN ROME OP STELLENBOSCH ’N ARGITEKTONIESE ODUSSEIADOI: 10.7445/47-0-111 Abstract: Onderrig van Klassieke Kultuur op Stellenbosch het altyd 'n argitektoniese element gehad, maar uiteraard kan ons studente nie hier eerstehands kennis maak met al die pragtige reste van beroemde geboue uit die antieke wêreld nie.
|