全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (II)

DOI: 10.5787/5-1-897

Keywords: Aanmars teen EI Gumu , 1 SA Divisie , 2 SA Infanteriebrigadegroep , 5 SA Infanteriebrigadegroep , Gorai

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Die vyand is mislei en verras'n Studie van amptelike rapporte van 1 SA Divisie dui duidelik daarop dat, terwyl 2 SA Infanteriebrigadegroep teen die Italiaanse kratervoorpos, Gorai, opgeruk het, 5 SA Infanteriebrigadegroep sy aandag gevestig het op die waterpunt, EI Gumu, iets meer as tien myI noordwes van Gorai. Verslae meld dat, soos in die voorafgaande artikel aangedui, die twee brigadegroepe op 1 Februarie 1941 aanmars totdat 'n bepaalde skeipunt bereik word, waar die tweede brigade regs geswenk het om sy doelwit Gorai te takel. Op die daaropvolgende geveg om Gorai, is in 'n vorige artikel gelet.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133