全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

RUSLAND SE GESKENK AAN DIE BOEREGENRAAL

DOI: 10.5787/5-2-888

Keywords: huldeblyk van die Russiese volk aan die Boere in Suid-Afrika , Tweede Anglo-Boereoorlog , Generaal P. A. Cronje , Ds H. A. Gillot , 'Het Boeren- Comité'

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

In die Nasionale Kultuurhistoriese- en Opelugmuseum, Pretoria is 'n kunswerk uitgestal wat onmiddellik die aandag van die besoeker trek. Dit is 'n huldeblyk van die Russiese volk aan die Boere in Suid-Afrika wat gedurende die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1902 geskenk is. Op 'n reuse ovaalvormige voetstuk van peerhout is 'n gebeitelde portier steen rots met 'n brans perderuiter op die hoogste punt. Die geheel vorm 'n uitsonderlike kunsuiting wat enersyds bekoor vanwe die fyn detail van die verskillende dele en andersyds verstom omdat strak klassieke rondings en ruwe klip 'n onewewigtige eenheid vorm wat die versteurde orde deur die oorlog meegebring, treffend simboliseer.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133