全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987)

DOI: 10.5787/17-2-421

Keywords: Unieverdedigingsmag (UVM) , redoubtable fighting machine , Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) , Union Defence Force (UDF) , SA Defence Force celebrates its 75th anniversary

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

MET die herdenking van sy 75ste bestaansjaar kan die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) met trots terugkyk op 'n merkwaardige verlede. Die jong verdedigingsmag, wat slegs twee jaar na Uniewording tot stand gekom het, is reeds binne die eerste twee jaar van sy bestaan in 'n mate beproef wat straks nog nie in die geskiedenis van moderne krygsmagte ge wenaar is me. Kwalik meer as 'n jaar na sy stigting, toe dit nog grotendeels op papier bestaan het, het die Unieverdedigingsmag (UVM) opdrag ontvang om 'n geweldadige industri le staking aan die Rand te onderdruk. Enkele maande nadat die UVM sy eerste vuurproef met welslae deurloop het, het dit voor die vee! groter krisisse van 'n interne rebellie en 'n wêreldoorlog te staan gekom. Maar weer eens het die jong weermag getoon dat dit teen hierdie uitdagings opgewasse was en teen die einde van die Eerste Wêreldoorlog het die UVM reeds ontwikkel tot 'n gedugte, professionele mag wat allerwe respek afgedwing het deur sy vaardigheid, dapperheid en volharding op die slagveld.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133