|
DIE UNIFORM VAN DIE TRANSVAALSE STAATSARTILLERIEDOI: 10.5787/4-3-915 Keywords: Die Transvaalse Staatsartillerie (TSA) , militêre eenheid van die ou Suid-Afrikaanse Republiek , velddiens- of someruniform , parade- of winteruniform Abstract: Die Transvaalse Staatsartillerie (TSA), as 'n gereelde en voltydse militêre eenheid van die ou Suid-Afrikaanse Republiek, het gespog met sy eie kenmerkende uniform.
|