全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

MAHAN SE TEORIE VAN SEEMAG

DOI: 10.5787/21-3-343

Keywords: Alfred Thayer Mahall , BEGINSELS VAN MAHAN SE TEORIE VAN SEEMAG , Geografiese ligging , Nasionale Karakter , Regeringsaard , Fisiese vorm en Gebiedsgrootte

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

"Niemand het die teorie van seemag en vlootstrategie so direk en ingrypend soos die Amerikaner, Alfred Thayer Mahall, be nvloed nie". Sy uiteensetting van die basis van seemag - en die daarmee gepaardgaande grootmoondheidstatus - het plaasgevind in ‘n era toe baie moondhede op soek was na 'n teorie wat die grondslag kon vorm vir magsbou. Hy het seemag beskou as 'n noodsaaklike voorvereiste vir die uitbreiding van die nasionale mag en voorspoed van 'n staat. Sy idees vind vandag nog aanklank by strategiese beplanners - die argitek van die modern Sowjetvloot, Admiraal S.G. Gorshkov, is al 'n kontemporêre Mahan genoem.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133