|
Lexikos 2011
J.D.U. Geldenhuys en E.E. Viljoen-Smook. New Business Dictionary/ Nuwe SakewoordeboekDOI: 10.5788/14--703 Abstract: Die New Business Dictionary / Nuwe Sakewoordeboek van Geldenhuys en Viljoen- Smook (hierna G en VS) kan tereg bestempel word nie net as 'n nuwe sakewoordeboek nie, maar ook as 'n nuwesakewoordeboek. Om dit te verklaar, moet die sakeagtergrond in ag geneem word waarteen hierdie nuutste aanvulling tot die Afrikaanse vakwoordeboekkorpus saamgestel is.
|