全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...
Lexikos  2011 

Voorwoord/Foreword

DOI: 10.5788/20-0-128

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Vanjaar se nommer van Lexikos is 'n omvangryke bundel. Dit bevat 26 artikels wat 'n wye reeks leksikografiese onderwerpe vanuit verskeie hoeke benader en wat 'n verskeidenheid woordeboeke in verskillende tale bespreek. 'n Spesiale afdeling oor die samestelling van eentalige woordeboeke bied twee komplementêre artikels aan. In 'n verdere spesiale afdeling word Suid-Afrikaanse terminologiebestuur en -beleid in twee aanvullende artikels bespreek. Twee leksikografiese opnames oor uiteenlopende onderwerpe word beskryf: oor studente se opvattings van woordeboeke en oor studente se gebruik van sakelektroniese woordeboeke. Die afdeling met leksikografiese notas bevat drie artikels oor die inkorporering en opname van leenwoorde in die Afrikatale en Afrikataalwoordeboeke. Twee resensieartikels en vyf resensies, gevolg deur twee bladsye publikasieaankondigings, sluit die inhoud af.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133