全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...
Lexikos  2011 

Voorwoord/Foreword

DOI: 10.5788/19--425

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

In die afdeling " Leksiko-opname " verskyn twee artikels, spesiaal geskryf vir hierdie nommer, wat veral toepaslik is vir Lexikos in hierdie stadium van sy publikasiegeskiedenis. Die eerste artikel deur Gilles-Maurice de Schryver gee 'n oorsig en ontleding van die bydraers en hulle bydraes tot Lexikos gedurende die afgelope agtien jaar. Dit toon onder andere hoe Lexikos geprobeer het om by te bly by die veranderinge en neigings in leksikografiese navorsing deur die toevoeging van nuwe afdelings om verskillende soorte artikels 'n plek te gee. 'n Belangrike vernuwing vanjaar kom in die vorm van 'n aparte supplement wat aan Lexikos groter moontlikhede bied vir die publikasie van versamelings arti-kels wat 'n besondere leksikografiese tema dek of langer monografie wat 'n enkele leksikografiese onderwerp behandel. Vanjaar se supplement bevat arti-kels waarin personeellede van die African Languages Research Institute (ALRI) verskillende aspekte bespreek van die woordeboeke wat hulle tot dusver saamgestel en gepubliseer het.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133