|
DIE GEBRUIK VAN FALINGSTEMPO AS 'N BESLUITNEMINGSHULPMIDDEL VIR INSTANDHOUDINGAbstract: Falingstempomodelle (en veral die badmodel) word dikwels gebruik vir die analisering van oorsake van falings om regstellende aksie te neem. Daar is egter sekere slaggate in die gebruik van bier die metode wat die besluitnemer mislei en foutiewe besluite (aksies) tot gevolg het. Hierdie swakhede word ontleed en 'n -eenvoudige alternatief (nie,- , noodwendig die beste alternatief nie) word in die plek daarvan voorgehou.
|