全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

AN OPERATIONAL MANAGEMENT MODEL FOR A COAL MINING PRODUCTION UNIT

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

ENGLISH ABSTRACT: The coal mining industry faces increased pressure for higher quality coal at lower cost and increased volumes. To satisfy these requirements the industry needs technically skilled first line supervisors with operational management skills. Most first line supervisors possess the necessary technical, but not the required operational management skills. Various operational management philosophies, describing world-class operational management practices exist; however, it is not possible to implement these philosophies as-is in a mining environment due to the various differences between manufacturing and mining. The solution is to provide an operational management model, adapted from these philosophies, to first line supervisors in the coal mining industry. AFRIKAANSE OPSOMMING: Die steenkoolmynbedryf ervaar groeiende druk van die mark vir ho r gehalte steenkool, laer koste en verhoogde volumes. Om hierdie behoefte te bevredig benodig die myn tegniesgeskoolde eerstelyntoesighouers met bedryfsbestuursvaardighede. Ongelukkig beskik die meeste toesighouers wel oor die nodige tegniese kennis, maar nie die nodige bedryfsbestuursvaardighede nie. Daar bestaan verskeie bedryfsbestuursfilosofie wat wêreldklas bedryfsbestuurspraktyke omskryf. Dit is egter nie moontlik om die filisofie net so in die mynbedryf te implimenteer nie a.g.v. die verskille tussen vervaardiging en mynbou. Die oplossing is om ‘n bedryfsbestuurmodel wat op hierdie filosofie geskoei is, aan eerstelyntoesighouers in die steenkoolbedryf te verskaf.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133