全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

The influence of the clothing sales assistant on the female consumer’s purchasing decision: an exploratory investigation

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Die doelwitte van hierdie studie was om vroulike verbruikers se persepsies en emosies aangaande die klere-verkoopsassistent in die klerekleinhandel te bepaal. Die invloed van die bystand en diensverskaffing van die klere-verkoopsassistent op die verbruiker se aankoopbesluit is ook bepaal. 'n Kwalitatiewe navorsingsstrategie is gevolg. Semi-gestruktureerde onderhoude is gebruik vir data-insameling om onderhoude met respondente in 'n bekende Suid-Afrikaanse klerekettingwinkel te voer. Die meerderheid van die respondente het dieselfde verwagtinge gehad, wat eienskappe ingesluit het waarna die verkoopsassistent behoort te streef en te vermy. Die respondente se verwagtinge van die kenmerke van die verkoopsassistent, asook hulle positiewe of negatiewe ingesteldheid teenoor die klere-verkoopsassistent, het hulle persepsies be nvloed. Hulle aankoopbesluit is negatief be nvloed deur 'n verskeidenheid emosies wat uitgelok is deur die klere-verkoopsassistent. Die verskillende tipes aankoopbesluite wat voortvloei uit die diensverskaffing en bystand van die klere-verkoopsassistent sal die kleinhandelaar se verkope laat toeneem, afneem, of geensins be nvloed nie. Die resultate van hierdie studie is van belang vir die klerekleinhandel, omdat verbruikers se aankoopgedrag die wins van klerewinkels sal be nvloed.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133