全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

Van Mobilisering na Transformasie: Die era van Suid-Afrika se militêre hoogbloei met die Vaaldriehoekse samelewing (1974 -1994) as konsentrasieveld

DOI: 10.5787/30-2-179

Keywords: militêre aktiwitiete , Vaaldriehoek , Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog , vermilitariseer , Mosambiek , Mobilisering na Transformasie , Suid-Afrika se militêre hoogbloei

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Die toenemende belangrikheid van militêre aktiwitiete het ook 'n invloed op die Vaaldriehoek gehad. Dit was die onatbanklikheidswording van Mosambiek en Angola wat die militêre aspek sterk op die voorgrond laat tree het. Na die Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog is die Suid-Afrikaanse samelewing toenemend vermilitariseer.' Sedert 1975 is verskillende pogings aangewend om die Vaaldriehoek by die verdedigingspoging betrokke te kry.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133