|
VoorwoordAbstract: Om ’n Festschrift ter ere van die akademiese werk van ’n kollega en medewetenskaplike te publiseer, is sekerlik een van die mees lonende intellektuele gebeurtenisse wat so ’n akademikus kan ervaar. Dit is daarom ook ’n besondere voorreg om die taak opgedra te word om ’n Voorwoord vir hierdie Festschrift te skryf.
|