All Title Author
Keywords Abstract


Language and silence: persoonlike herinneringe aan Adam Small, die digter-intellektueel

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

’n Algemene publiek, of ten minste ’n Afrikaanse algemene publiek—en in soverre hulle van die wêreld van die lettere kennis neem—sal Adam Small waarskynlik eerstens herken en onthou as digter en dramaturg, en waarskynlik meer spesifiek as die skrywer van Kitaar my kruis en Kanna hy k hystoe. Dit is met hierdie werke dat hy sy stempel op die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde afgedruk en naam gemaak het—as daardie uitdrukking nie onvanpas is nie vir iemand wat vir ’n lang tyd so ondererkend en onderwaardeerd was.

Full-Text

comments powered by Disqus

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

微信:OALib Journal