全部 标题 作者
关键词 摘要

OALib Journal期刊
ISSN: 2333-9721
费用:99美元

查看量下载量

相关文章

更多...

DIE OORGAWE VAN JOHANNESBURG (31 MEI 1900). SPESIALE KOMMANDANT (DR) F. E. T. KRAUSE

DOI: 10.5787/4-3-914

Keywords: lord Frederick S. Roberts , Britse troepe in Suid-Afrika , Johannesburg , History of the War in South Africa 1899-1902

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

Op 30 Mei 1900 het veldmaarskalk lord Frederick S. Roberts, KP, GCB, VC, opperbevelhebber van die Britse troepe in Suid-Afrika, die oorgawe van Johannesburg geeis. Byna 'n maand het verby gegaan nadat lord Roberts op 3 Mei van dieselfde jaar, na 'n reorganisasie en langdurige voorbereidings, besluit het om sy opmars na die noorde, met Pretoria as sy vernaamste doelwit, te begin. Wat, in die vorm van krygsverrigtings, tussen Bloemfontein en Johannesburg plaasgevind het, is in deel III van die bekende amptelike History of the War in South Africa 1899-1902, (London, 1908), gewoonlik bekend as genlmaj sir Frederick Maurice, KCB se geskiedenis, uitvoerig beskryf. Die belangstellende leser word gevolglik na bogenoemde publikasie verwys.

Full-Text

Contact Us

service@oalib.com

QQ:3279437679

WhatsApp +8615387084133