|
THE ART OF WINNING WARSDOI: 10.5787/12-4-606 Keywords: Ko. James Mrazek , Alexander , Nelson , Napoleon , MacArthur , Patton , strategiese en taktiese doktrine Abstract: Daar is heelwat boeke geskryf oor hoe om oorlo te wen. Feitlik al hierdie boeke Iê strategiese en taktiese doktrines neer. Tenspyte van al hierdie boeke kon 'n magtige l er soos die van die VSA nie die stryd in Vietnam wen nie. Die geskiedenis is vol van oorlo en lesse daaruit te leer, lesse wat geboekstaaf is en as beginsels neergelê word.Kol Mrazek het ook in die geskiedenis gedelf om vas te stel waarom sekere leiers soos Alexander, Nelson, Napoleon, MacArthur, Patton en andere, so suksesvol was in die veldslae wat hulle name in die geskiedenis verewig het.
|