%0 Journal Article %T ARBITRASIE TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG %A Jan Ploeger %J Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.5787/5-2-889 %X DIE 1899-KONVENSIE VAN DEN HAAGDie idee van 'n internasionale vredesbyeenkoms het in 1898 vanaf Russiese kant gekom. Op 24 Augustus 1898 het die Russiese minister van Buitelandse Sake in die naam van tsaar Nicholas II 'n brief aan aile diplomatieke verteenwoordigers in St. Petersburg gerig waarin 'n vredeskonferensie voorgestel is. %K internasionale vredesbyeenkoms %K Russiese minister van Buitelandse Sake %K 24 Augustus 1898 %K Den Haag %K Huis ten Bosch %K 29 Julie 1899 %U http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/889