%0 Journal Article %T A life-history approach to the early ontogeny of the Mozambique tilapia Oreochromis mossambicus (Pisces, Cichlidae) %A K.K. Holden %A M.N. Bruton %J African Zoology %D 2012 %I %X ENGLISH ABSTRACT: The early ontogeny of Oreochromis mossambicus (Peters) was followed from the time of egg activation until the juvenile period. Development is direct and consists of an embryonic period of approximately 15 days. The embryonic period can be divided into a cleavage, an embryonic and a free-embryonic phase. A detailed developmental description is given and the relationship between the early ontogeny and the early life-history pattern is examined. The terminology used for the last step of the free-embryonic phase and a possible truncated larval period is discussed. *********** AFRIKAANSE OPSOMMING: Die vroe ontwikkeling van Oreochromis mossambicus (Peters) word gevolg van die oomblik van eieraktivering tot die jongvisstadium. Die ontwikkeling is direk en bestaan uit 'n embrionale periode van ongeveer 15 dae. Die embrionale periode kan verdeel word in die selklowingsfase, die embrionale fase en die vry-embriofase. 'n Gedetailleerde beskrywing van die ontwikkeling word gegee en die verwantskap tussen die vroee ontwikkeling en die patroon van die vroee leefwyse word ondersoek. Die terminologie wat vir die finale stap van die vry-embriofase en 'n moontlik verkorte larwale tydvak gebruik word, word bespreek .. %K Mozambique tilapia Oreochromis mossambicus %K Pisces %K Cichlidae %U http://africanzoology.journals.ac.za/pub/article/view/644