%0 Journal Article %T Sagaria 2:8(12): ¡¯n Moontlike Afrikaanse vertaling van ¡¯n moeilike teks %A Daniel F. O'Kennedy %J In die Skriflig %D 2013 %I AOSIS OpenJournals %R 10.4102/ids.v47i1.85 %X Geleerdes stem saam dat die Hebreeuse teks van Sagaria 2:8 (v. 12 in Hebreeus) uiters moeilik is om te vertaal. Hierdie artikel fokus op die volgende vrae: Maak die Masoretiese teks sin? Moet ons die Masoretiese teks wysig? Die vertaling van die volgende ingewikkelde woorde en frases word bespreek: (1) ; (2) ; 3) the particle ; (4) ; (5) en . Die skrywer glo dat dit nie nodig is om die Masoretiese teks te wysig nie en bied die volgende moontlike vertaling aan: ¡®Want so s¨º die HERE van alle magte: N¨¢ die heerlikheid (d.i. die visioen) het Hy my gestuur na die nasies deur wie julle uitgebuit is; waarlik, wie aan julle vat, vat aan die appel van sy oog.¡¯ Zechariah 2:8(12): A possible Afrikaans translation of a difficult text. Scholars agree that the Hebrew text of Zechariah 2:8 (v. 12 in Hebrew) is extremely difficult to translate. The questions posed by this article is: Does the Masoretic text make sense? Do we need to change the Masoretic text? The article discuses the translation of the following difficult words or phrases: (1) ; (2) ;3) the particle ; (4) ; (5) and . The author argues that we do not need to change the Masoretic text and the following possible translation is presented: ¡®For thus says the Lord of all powers: After the glory (i.e. the vision) He sent me to the nations who plundered you; truly, the one who touches you touches the apple of his eye.¡¯ %K Zechariah 2:8 %K Zechariah 2:12 %K Translation %U http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/85