%0 Journal Article %T Mothers¡¯ experiences of labour in a tertiary care hospital %A M S Maputle %A A Nolte %J Health SA Gesondheid %D 2008 %I AOSIS OpenJournals %R 10.4102/hsag.v13i1.257 %X The purpose of the study was to explore and describe experiences of mothers during childbirth in a tertiary hospital in the Limpopo Province. This was achieved through a qualitative research study which was exploratory, descriptive, contextual and inductive in nature. A sample of 24 mothers participated in this study. Data obtained from unstructured in-depth interviews were analysed according to the protocol by Tesch (1990, cited in Cresswell, 1994:155). Five themes were identified, namely mutual participation and responsibility sharing, dependency and decision-making; information sharing and empowering autonomy and informed choices; open communication and listening; accommodative/non-accommodative midwifery actions; and maximising human and material infrastructure. The themes indicated experiences that foster or promote dependency on midwifery care. Guidelines on how to transform this dependency into a mother-centered care approach during childbirth are provided. Opsomming Die doel van die studie was om moeders se belewenis van kindergeboorte in ¡¯n tersi¨ºre hospitaal in die Limpopo Provinsie te verken en te beskryf. Dit is gedoen deur middel van kwalitatiewe navorsing wat verkennend, beskrywend, en kontekstueel was. ¡®n Steekproef van 24 moeders het aan die studie deelgeneem. Inligting is verkry deur middel van ongestruktureerde in-diepte onderhoude. Hierdie inligting is geanaliseer aan die hand van Tesch (1990: aangehaal in Creswell, 1994:155) se protokol. Die volgende kategorie is ge dentifiseer, wedersydse deelname en gedeelde verantwoordelik- hede, afhanklikheid en besluitneming, deel van inligting, bemagtiging tot outonomie en ingeligte keuse, oop kommunikasie en luister, akkommoderende/nie-akkommoderende vroedvrou-aksies en bevordering van menslike en materi le infrastrukture. Die resultate van die onderhoude het belewenisse blootgel¨º wat dui op die bevordering van afhanklikheid in vroedvrouversorging. Riglyne om hierdie afhanklikheid te verander in ¡®n moedergesentreerde benadering word verskaf. %U http://www.hsag.co.za/index.php/HSAG/article/view/257