%0 Journal Article %T Lost in the Labyrinth of Lexicography ¨C Labours of a Lawyer Verdwaal in die doolhof van leksikografie ¡ª die stryd van 'n regsgeleerde %A Jansen Jansen %J Lexikos %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.5788/9-1-914 %X The work of the Centre for Legal Terminology in African Languages comprises the compilation of a legal dictionary where various legal terms are defined and translated into the different indigenous African languages. During the first phase of the Centre's work a selection is made of English terms in the domains of criminal law and criminal procedural law. These terms are then defined and translated into the first target language, namely Afrikaans. This article deals with the lexicographical and legal problems encountered by the Centre during this phase as seen from a lawyer's perspective. On the lexicographical side the problems relate to demarcating the domains, determining a target group, the availability or lack of sources and indicating how the Afrikaans translation helps in establishing the correct meanings of terms. The legal problems encountered relate mostly to copyright, but brief reference is also made to the aspect of civil liability which might arise from the use of the completed dictionary. Keywords: centre for legal terminology in african languages; copyright; crime; criminal law; criminal procedural law; definition; dictionary; indigenous african languages; law; legal liability; legal term; legal terminology; lexicography; product liability; translation Die werk van die Sentrum vir Regsterminologie in Afrikatale behels die samestelling van 'n regswoordeboek waarin verskillende regsterme gedefinieer en dan vertaal word in die verskillende inheemse Afrikatale. Gedurende die eerste fase van die Sentrum se werksaamhede word 'n keuse van Engelse terme op die terrein van strafreg en strafprosesreg gemaak. Hierdie terme word dan van definisies voorsien en in die eerste doeltaal, naamlik Afrikaans, vertaal. Hierdie artikel handel oor die leksikografiese en regsprobleme wat deur die Sentrum ervaar is gedurende hierdie fase van die werk, soos gesien vanuit 'n regsgeleerde se perspektief. Aan die leksikografiese kant hou die probleme verband met die afbakening van die terreine, die bepaling van 'n teikengroep, die beskikbaarheid of gebrek aan bronne asook 'n aanduiding van hoe die Afrikaanse vertaling meehelp om die korrekte betekenis van terme te bepaal. Regsprobleme wat ervaar is, hou grotendeels verband met outeursreg, maar daar word ook kortliks verwys na die aspek van siviele aanspreeklikheid wat mag voortvloei uit die gebruik van die voltooide woordeboek. Sleutelwoorde: definisie; inheemse afrikatale; leksikografie; misdaad; outeursreg; produkteaanspreeklikheid; reg; regsaanspreeklikheid; regsterm; regsterminologie; sentrum vir re %K centre for legal terminology in african languages %K copyright %K crime %K criminal law %K criminal procedural law %K definition %K dictionary %K indigenous african languages %K law %K legal liability %K legal term %K legal terminology %K lexicography %K product liability %K transla %U http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/914