%0 Journal Article %T ¡¯n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe %A William J. Fraser %J Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie %D 2012 %I AOSIS OpenJournals %R 10.4102/satnt.v31i1.391 %X Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in ¡¯n groot mate deur ons lewens- en w¨ºreldbeskouinge be nvloed (Cetina 2005¨C2006:7). Cetina (2005¨C2006:8) onderskei tussen drie ¡®vorms¡¯ van verantwoordbaarheid, te wete etiese of filosofiese verantwoordbaarheid, maatskaplike verantwoordbaarheid en produktiewe verantwoordbaarheid. Whitty (2008:11) brei hierdie dimensies verder uit en voeg aspekte soos regsverantwoordbaarheid, interne verantwoordbaarheid en kontraktuele verantwoordbaarheid by tot die lys. %K maatskaplik verantwoordbaar %K onderrig %K lewenswetenskappe %U http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/391