%0 Journal Article %T Spirituality: History and contemporary developments ¨C An evaluation %A Anne C. Jacobs %J Koers : Bulletin for Christian Scholarship %D 2013 %I AOSIS OpenJournals %R 10.4102/koers.v78i1.445 %X Spirituality is increasingly becoming a popular concept both in the media and in academic literature. However, there is a vast difference between the original concepts of spirituality, which were largely based on a Biblical view, and many contemporary perceptions thereof. Spirituality is generally seen as being divorced from any specific religion and specific truth claims. Nevertheless, it can be stated that spirituality is now seen as a universal human phenomenon. An evaluation of these trends is attempted by studying the concept in its original Biblical context, and by understanding the development of the dichotomy between religion and spirituality. Spiritualiteit: Geskiedenis en hedendaagse ontwikkelinge: ĄŻn Evaluering. Spiritualiteit word ĄŻn toenemend popul¨şre konsep, beide in die media en in akademiese literatuur. Dit is belangrik om op te merk dat daar ĄŻn groot verskil is tussen die oorspronklike konsep van spiritualiteit, wat op ĄŻn Bybelse siening gegrond was, en baie van die hedendaagse persepsies daarvan. In die meeste gevalle word spiritualiteit tans beskou as iets wat van enige spesifieke godsdiens asook spesifieke aansprake op waarheid geskei is. Daar kan wel gestel word dat spiritualiteit vandag as ĄŻn universele menslike eienskap beskou kan word. Hierdie tendense word ge valueer deur die konsep in die oorspronklike Bybelse konteks te bestudeer en deur die ontwikkeling van die skeiding tussen godsdiens en spiritualiteit te verstaan. %K Spirituality %K dichotomy %K postmodernism %K Judeo-Christian %U http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/445