%0 Journal Article %T Van Mobilisering na Transformasie: Die era van Suid-Afrika se milit那re hoogbloei met die Vaaldriehoekse samelewing (1974 -1994) as konsentrasieveld %A S.M. Fourie %J Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.5787/30-2-179 %X Die toenemende belangrikheid van milit那re aktiwitiete het ook 'n invloed op die Vaaldriehoek gehad. Dit was die onatbanklikheidswording van Mosambiek en Angola wat die milit那re aspek sterk op die voorgrond laat tree het. Na die Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog is die Suid-Afrikaanse samelewing toenemend vermilitariseer.' Sedert 1975 is verskillende pogings aangewend om die Vaaldriehoek by die verdedigingspoging betrokke te kry. %K milit那re aktiwitiete %K Vaaldriehoek %K Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog %K vermilitariseer %K Mosambiek %K Mobilisering na Transformasie %K Suid-Afrika se milit那re hoogbloei %U http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/179