%0 Journal Article %T Monumente en gedenktekens op Weermagsterreine / Monuments and Memorials on SADF grounds %A P.L. M£¿ller %J Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies %D 2012 %I Stellenbosch University %R 10.5787/16-4-470 %X MILIT¨ºRE AKADEMIE SOLDATEMONUMENT Op Woensdag 10 Desember 1980 is 'n hoogtepunt van die dertigste verjaarsdagvieringe van die Milit¨ºre Akademie bereik toe die Soldatemonument deur die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag, Genl C.L. Viljoen SSA, SM, onthul is. Hierdie 1,7 meter ho bronsbeeld van 'n soldaat met seiluitrusting, gekleed in nutria, is deur maj Clifford Pols gemaak en voor die hoofgebou van die Eenheid opgerig. Die beeld toon 'n soldaat wat op die plek rus staan met 'n wapen in die regter- en 'n bybel in die linkerhand. %K 10 Desember 1980 %K bronsbeeld van 'n soldaat %K Maj Clifford Pols %K Dertigste verjaarsdagvieringe van die Milit¨ºre Akademie %K Suid-Afrikaanse Weermag %K Genl C.L. Viljoen %U http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/470