%0 Journal Article %T Dieper as Satan %A Ben Du Toit %J Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif %D 1985 %I Stellenbosch University %R 10.5952/0-0-115 %X 'n Boek in Afrikaans wat so uitvoerig alle spore in die Bybel nagaan oor tekens van die duiwel, of Satan, of die Bose, is al lankal nodig. In Engels (en ander tale) is daar heelwat beskikbare literatuur hieroor. In Afrikaans is die keuse beperk. ¡¯n Mens sou die aanpak van hierdie boek fenomenologies kon noem. Na 'n aanvanklik persoonlike voorwoord deur die skrywer, waarin hy sy eie pad met die beskouing oor Satan beskryf, is daar 'n hoofstuk oor die relevansie van die Satan vir die meer resente teologiese denke tot vandag en die invloed van die rasionalisme waarin daar nie meer juis ruimte vir so 'n wese gevind word nie. Dan vee die boek oor die bladsye van die Ou Testament, die geskrifte uit die tussen-testament¨ºre tydperk en dan die Nuwe Testament (Evangelies, Briewe aan die kerk en Openbaring). %K Verlos ons van die Bose %K Evard Huisamen %K Griffel Media %U http://ngtt.journals.ac.za/pub/article/view/115