%0 Journal Article %T *n Calvinistiese kultuurbeskouing %A C.N. Venter %J Koers : Bulletin for Christian Scholarship %D 1970 %I AOSIS OpenJournals %R 10.4102/koers.v37i3&4.1315 %X Ons s那 met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al. Die oorsaak hiervan l那 waarskynlik daarin dat die kultuur as *n gevaar vir *n lewe in die vrese van die HERE beskou is. Die kultuur was van ,die w那reld* en moes sover as moontlik vermy word 〞 hoewel die Christen tog van die vrugte van ,die kultuur* gebruik kon maak, want of hy nou *n vreemdeling op aarde was, of *n pelgrim na die ewigheid of *n wagter op *n wagpos op hierdie aarde, hy moes tog eet en drink en aantrek. Hy moes tog leef. Maar die basiese uitgangspunt was dat ,die kultuur* net so w那relds was as ,die w那reld* self en dus sover moontlik gemy moes word. %U http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1315