%0 Journal Article %T Soeklig op die Klerksdorp-kompleks %A F.J. Potgieter %J Koers : Bulletin for Christian Scholarship %D 1969 %I AOSIS OpenJournals %R 10.4102/koers.v37i2.1302 %X Al vyf blanke universiteite van Transvaal is op die een of ander wyse gemoeid met die beplanningsnavorsingsprojek in die Klerksdorpse gebied wat op die oomblik aan die gang is. Vir di¨¦ navorsing het die Staat R18,000 bewillig, verskillende myngroepe altesaam R6,000, en plaaslike owerhede R1,500. En in die komitee wat beheer oor die navorsing uitoefen, is twee staatsdepartemente verteenwoordig, afgesien natuurlik van die verteenwoordiging van die betrokke universiteite. %U http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1302