%0 Journal Article %T Ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse po sie %A A.P. Grov¨¦ %J Koers : Bulletin for Christian Scholarship %D 1967 %I AOSIS OpenJournals %R 10.4102/koers.v34i4&5.1423 %X In die oorweging van my opdrag ¡ª om te praat oor ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse po sie ¡ª het ek my afgevra of, en in hoeverre dan, die terme ontwikkeling¡± en perspektief¡± in die verband met mekaar versoenbaar is. Op ¡¯n bepaalde manier gesien dui di¨¦ woorde op twee benaderingswyses wat nogal skerp teenoor mekaar te staan kom. Rig ons ons op ontwikkeling, is die geskiedenis, die verloop in die tyd van deurslaggewende betekenis en sal ons in ¡¯n ho mate chronologies (of miskien anti-chronologies) te werk moet gaan, sal ons as 't ware saam met die tyd oor die hele terrein van ons po sie moet beweeg. Soek ons na perspektief, daarenteen, word die persoonlike instelling deurslaggewend, want nou staan ons stil en kan ons vanaf ¡¯n bewus gekose, voordelige waarnemingspunt die landskap in o nskou neem, kan ons verskynsels en verhoudinge weergee soos hulle op ¡¯n bepaalde moment in ons gesigsveld te staan kom. %U http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1423