%0 Journal Article %T Voorwoord %A D.F.M. Strauss %J Koers : Bulletin for Christian Scholarship %D 2011 %I AOSIS OpenJournals %R 10.4102/koers.v76i1.1 %X Om ĄŻn Festschrift ter ere van die akademiese werk van ĄŻn kollega en medewetenskaplike te publiseer, is sekerlik een van die mees lonende intellektuele gebeurtenisse wat so ĄŻn akademikus kan ervaar. Dit is daarom ook ĄŻn besondere voorreg om die taak opgedra te word om ĄŻn Voorwoord vir hierdie Festschrift te skryf. %U http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1