%0 Journal Article %T Language and silence: persoonlike herinneringe aan Adam Small, die digter-intellektueel %A GJ Gerwel %J Tydskrif vir letterkunde %D 2012 %I University of Pretoria %X ¡¯n Algemene publiek, of ten minste ¡¯n Afrikaanse algemene publiek¡ªen in soverre hulle van die w¨ºreld van die lettere kennis neem¡ªsal Adam Small waarskynlik eerstens herken en onthou as digter en dramaturg, en waarskynlik meer spesifiek as die skrywer van Kitaar my kruis en Kanna hy k hystoe. Dit is met hierdie werke dat hy sy stempel op die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde afgedruk en naam gemaak het¡ªas daardie uitdrukking nie onvanpas is nie vir iemand wat vir ¡¯n lang tyd so ondererkend en onderwaardeerd was. %U http://www.ajol.info/index.php/tvl/article/view/73545