oalib
Search Results: 1 - 10 of 100 matches for " "
All listed articles are free for downloading (OA Articles)
Page 1 /100
Display every page Item
Individualiteit, kollektiwiteit en lokus van beheer as mikroveranderlikes van diversiteit  [cached]
H. S. Rieger,C. J. H. Blignaut
South African Journal of Industrial Psychology , 1996, DOI: 10.4102/sajip.v22i3.614
Abstract: Individuality, collectivity and locus of control as micro variables of diversity. The principal aim of the study was to construct an instrument to measure individuality and collectivity as micro variables of diversity in the South African context. The Individuality-collectivity Inventory was applied to 326 university students. A factor analysis on 80 items yielded two factors. These factors were interpreted as collectivity and individuality. The two scales were subjected to an item analysis and yielded reliability coefficients of 0,86 and 0,910. A secondary aim of the study was to determine whether any correlation exists between individuality, collectivity and locus of control. The two sub-scales of the Individuality-collectivity Inventory were correlated with the three sub-scales of the Locus of Control Inventory. Statistically significant positive correlations were found to exist between individuality, internal locus of control and autonomy. The implications of the findings on the management of diversity are discussed. Opsomming Die hoofdoel van die studie was om 'n instrument vir die meting van die konstrukte individualiteit en kollektiwiteit as mikroveranderlikes van diversiteit in die Suid-Afrikaanse konteks daar te stel. Die Individualiteit-kollektiwiteitskaal is op 326 universiteitstudente toegepas. 'n Faktorontleding op 80 items het twee faktore tot gevolg gehad/ naamlik Individualiteit en Kollektiwiteit. Die twee skale is vervolgens aan 'n itemontleding onderwerp en betroubaarhede van 0,86 en 0,910 is onderskeidelik opgelewer. 'n Sekondere doelwit van die studie was om te bepaal of daar 'n verband tussen individualiteit, kollektiwiteit en lokus van beheer bestaan. Die twee sub-skale van die Individualiteitkollektiwiteitskaal is met die drie sub-skale van die Lokus van Beheer-vraelys gekorreleer. Statisties beduidende positiewe korrelasies bestaan tussen individualiteit, interne lokus van beheer en outonomie. Die implikasies van die bevindinge vir die bestuur van diversiteit word bespreek.
Diversity management in a South African university: A case study  [cached]
J. B. Strydom,R. Erwee
South African Journal of Industrial Psychology , 1998, DOI: 10.4102/sajip.v24i2.648
Abstract: To establish the perception of employees regarding diversity management at South Africa's largest residential university, the questionnaires of Gardenswartz & Rowe (1993) was adapted and a case study approach with a sample of 25 employees was used. The diversity audit measured the sample's perceptions on symptoms of diversity related problems; openness to change of the university; the status quo regarding diversity management; organisational barriers to diversity; the valuing of diversity; and the management of diversity by managers or supervisors. It was found that a high number of symptoms of diversity-related problems are perceived and that respondents believed that the university is relatively unresponsive to the need to change. The university was believed to be in a mono cultural stage of development and barriers to developing into a multicultural organisation were identified. Respondents did report a very positive attitude towards diversity but perceived that certain procedures are not supportive.

Opsomming
Die vraelyste van Gardenswartz en Rowe (1993) en 'n gevalstudiebenadering is benut om die persepsies van 'n steekproef van 25 personeellede aangaande die bestuur van diversiteit in 'n Suid Afrikaanse universiteit te ondersoek. Die diversiteitsaudit meet die steekproef se waameming van simptome van diversiteitsverwante probleme, die bereidwilligheid van die universiteit om te verander, die huidige stand van diversiteitsbestuur, organisatoriese hindemisse, die waarde wat aan diversiteitsbestuur geheg word, en die bestuur van diversiteit deur bestuurders en toesighouers. Die resultate toon dat 'n beduidende aantal simptome van diversiteitsverwante probleme gei'dentinseer word en dat die respondente meen dat die universiteit relatief min bewustheid vir die nodigheid van verandering toon. Respondente meen dat die universiteit in 'n monokulturele fase van onfrwikkeling is en hindemisse in die ontploo ng na 'n multikulturele organisasie is bespeur. Respondente toon aan dat positiewe houdings ten opsigte van diversiteit voorkom maar dat bestaande prosedures hierdie houdings nie ondersteun nie.

Twee ismes in die moderne onderwys.  [cached]
J. Oosthuizen
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1955, DOI: 10.4102/koers.v22i5&6.1950
Abstract: (Uittreksel van Toespraak gehou voor die T.O.-Saamtrek teRustenburg). Die onderwerp wat u bestuur aan iny voorgelê het en waaroor en vandag ’n paar woorde wil spreek, is in die vorm van die vraag: Wat skort aan ons onderwys?
Planning and Management – the Most Neglected Activities in Lexicography Beplanning en bestuur — die mees verwaarloosde aktiwiteite in die leksikografie  [cached]
D.J. van Schalkwyk
Lexikos , 2012, DOI: 10.5788/9-1-923
Abstract: Lexicography has a long history of ineffective planning and inefficient management. This article applies the methods of general planning and management to the planning and management of a lexicographic unit. Keywords: planning; management; mission statement; strategic focus areas; performance areas; situational description; internal environment; external environment; environmental analysis; restricting factors; supporting factors; environmental tendencies; scenario; future strategic position; goals; action plan; production management; management system Die leksikografie het 'n lang geskiedenis van oneffektiewe beplanning en ondoeltreffende bestuur. In hierdie artikel word die metodiek van algemene beplanning en bestuur toegepas op die beplanning en bestuur van 'n leksikografiese eenheid. Sleutelwoorde: beplanning; bestuur; missiestelling; strategiese fokusareas; prestasieareas; situasiebeskrywing; interne omgewing; eksterne omgewing; omgewingsanalise; beperkende faktore; ondersteunende faktore; omgewingstendense; scenario; toekomstige strategiese posisie; doelstellings; plan van aksie; produksiebestuur; bestuurstelsel
Die bestuursvorme van Botswana, Lesotho en Swaziland  [cached]
C.J. Maritz
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1967, DOI: 10.4102/koers.v35i3.1383
Abstract: Die gebiede Botswana, Lesotho en Swaziland het tot onlangs nog amptelik bekend gestaan as Britse Ho kommissarisgebiede. Hulle is, na verkryging van die status van Britse gebiede, bestuur en beheer deur die Britse Ho kommissaris in Suid-Afrika, welke pos in 1909 oorgegaan het na die Goewerneur-generaal. Omdat die Goewerneur-generaal egter na 1931 aangestel sou word op advies van die Uniekabinet to represent the King’s Grace and not the British Government" (Hailey, 1963 : 1), is die pos van Ho kommissaris geskei van dié van Goewerneur-generaal.
Logistiek: Die oorsprong, konseptuele ontwikkeling en betekenis daarvan in hedendaagse gebruik
WJ Pienaar
Lexikos , 2002,
Abstract: Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord logistiek, stip die ontwikkeling daarvan uit en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met inagneming van die opeenvolgende opname daarvan in Laat-Latyn, Frans en Nederlands, tot by die huidige gebruik daarvan in Afrikaans. Die vestiging van die Franse logistique as militêre konsep gedurende die Napoleontiese oorlo , en die uitbreiding daarvan tot 'n bedryfsbegrip ná afloop van die Tweede Wêreldoorlog word verduidelik. Die ontwikkelingsgang sedertdien van die betekenis van die konsep in bedryfsverband word bespreek. Eietydse omskrywings van logistiek, betreffende die gebruik daarvan in die bedryfslewe en in die omgangstaal, word verskaf. Vervolgens bied die artikel 'n eietydse definisie van logistiek in bedryfsverband. Ten slotte word aangetoon hoe doeltreffende bedryfslogistiek waarde toevoeg. Sleutelwoorde: bedryfslogistiek, besitnut, bestuur, diens, doelmatigheid, doeltreffendheid, goedere, grondstof, inligting, kli ntediens, kli ntetevredenheid, logistiek, militêre logistiek, nut, pleknut, produk, tydnut, vormnut, waarde
Die wiskundige grondslag van die bedryfslogistiek as studiegebied  [cached]
William J. Pienaar
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie , 2006, DOI: 10.4102/satnt.v25i2.151
Abstract: Hierdie artikel beskryf die gebruik van die term logistiek, dui die wiskundige grondslag daarvan aan en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan as ’n studiegebied. Die konsep logistieke bestuur word in ’n bedryfskonteks beskryf en die strategiese, taktiese en operasionele vlakke daarvan word ge dentifiseer. Daar word ’n uiteensetting gegee van die samehang van stelselontleding en logistieke bestuur. Die rol en noodsaak van operasionele navorsing in logistieke besluitneming word verduidelik. Die pertinentste onderwerpe van operasionele navorsing in die logistieke veld asook die wiskundige bevoegdhede waaroor ’n logistikus moet beskik, word ge dentifiseer. Abstract The mathematical basis of business logistics as a field of study This article describes the meaning of the word logistics, outlines its mathematical basis and explains the meaning thereof as a contemporary field of study. The concept of logistics management is described in a business context and the strategic, tactical and operational tiers thereof are identified. The relationship that exists between systems analysis and logistics management is indicated. The role and essence of operations research in logistics decision- making are described. The most pertinent operations research topics in the field of logistics as well as the mathematical competencies a logistician should possess, are identified.
Belewenis van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika – ’n Pastorale ondersoek  [cached]
Gerhardus J. Niemann
In die Skriflig , 2013, DOI: 10.4102/ids.v47i1.650
Abstract: Die doel met hierdie artikel is om vas te stel wat die belewenis van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) is. Deur middel van kwantitatiewe empiriese navorsing is vasgestel wat die vlak van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die GKSA is. Met die navorsing is vasgestel dat 75% van die nagraadse teologiese studente wat aan die studie deelgeneem het, ’n mate van emosionele uitbranding beleef. Van hierdie 75% het 35% van die deelnemers akute uitbranding beleef en ’n verdere 15% kan binne die ineenstortingstadium van uitbranding gekategoriseer word. Verskeie faktore is ge dentifiseer wat moontlik tot die nagraadse teologiese studente se belewenis van uitbranding kan bydra. Hierdie faktore sluit onder meer in die oneffektiewe bestuur van die werkslading; die belewenis van werksoorlading en ’n gebrek aan die beheer en bestuur van hulle akademiese werkslading; ’n persepsie dat hulle nie genoeg erkenning vir hulle bydrae en of insette ontvang nie; persoonlike probleme in die private lewe van die studente; ’n verlies aan werksvreugde en gebrekkige interpersoonlike verhoudings; ’n gebrek aan die opleiding van emosionele vaardighede en interpersoonlike verhoudings in die kurrikulum; ’n gebrek aan die handhawing van gesonde emosionele grense en die volhoubare ontwikkeling van die student se eie geestelike lewe; asook ’n tekort aan die vervulling van persoonlike doelwitte. 1 Konings 19 word as bybelse vertrekpunt gebruik vir die behandeling en voorkoming van uitbranding by nagraadse teologiese studente van die GKSA. The aim of this article is to establish to what extent the postgraduate theological students of the Reformed Churches in South Africa (RCSA) experience burnout. Quantitative empirical research was conducted to establish their levels of burnout. The researcher found that 75% of the postgraduate students had experienced burnout to some extent. Out of these 75% participants, 35% experienced acute burnout, and a further 15% could be classified as being in the breakdown phase of burnout. Various factors were identified that may contribute to the postgraduate theological students’ experiencing of burnout. These factors include inter alia the ineffective management of the academic work load; their experiencing of overload and a lack of control over the amount of academic work; perceptions that they are not rewarded sufficiently for their contributions; personal problems in their private lives; a lack of emotional development and growth and a need for interpersonal skills training in their cu
Lexicographic Training at the Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal
W.F. Botha,E. Botha
Lexikos , 2012, DOI: 10.5788/8-1-958
Abstract: Since 1995, the Bureau of the WAT has developed several training courses for students and other persons interested in gaining insight into and practical experience of the planning, compilation and management of a dictionary. This article summarizes the courses offered. Leksikografiese opleiding by die Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal Die Buro van die WAT het sedert 1995 verskeie kursusse ontwikkel vir studente en ander persone wat daarin ge nteresseerd is om insig en praktiese ervaring te verkry in die beplanning, samestelling en bestuur van 'n woordeboek. Hierdie artikel gee 'n opsomming van die kursusse wat aangebied word.
A cross-cultural analysis of work values and moral reasoning  [cached]
A. Hugo,L. J. van Vuuren
South African Journal of Industrial Psychology , 1996, DOI: 10.4102/sajip.v22i1.599
Abstract: The principal aim of this study was to explore the cultural differences with regard to work values and moral reasoning in the context of the management of diversity. A secondary aim was to determine whether individuals in the various stages of moral reasoning, differ with regard to the work values espoused. The sample group (N=182) consisted of black and white students at under-graduate and post-graduate levels. Statistical analyses revealed significant differences between cultural groups with regard to work values and moral reasoning, but indicated no difference in stages of moral reasoning with regard to work values. The implications of the findings for work organisations and tertiary institutions are discussed. Opsomming Die hoofdoel van die studie was om vanuit 'n bestuur-van-diversiteit konteks vas te stel of daar interkulturele verskille bestaan ten opsigte van werkwaardes en morele redenering. 'n Sekondere doelwit was om te bepaal of individue in verskillende fases van morele redenering verskil ten opsigte van werkwaardes. Die steekproef (N=182) is saamgestel uit swart en wit studente op voor- en nagraadse vlak. Statisties-beduidende verskille tussen kultuurgroepe ten opsigte van werkwaardes en morele redenering het na vore gekom, maar geen verskille tussen fases van morele redenering ten opsigte van werkwaardes is gevind nie. Die implikasies van die bevindinge soos dit werkorganisasies en tersiere instellings raak, word bespreek.
Page 1 /100
Display every page Item


Home
Copyright © 2008-2017 Open Access Library. All rights reserved.