oalib
Search Results: 1 - 10 of 100 matches for " "
All listed articles are free for downloading (OA Articles)
Page 1 /100
Display every page Item
Plaaslike bestuur en sy rol in fisiese beplanning  [cached]
P. Z.J. van Vuuren
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1965, DOI: 10.4102/koers.v33i2.1354
Abstract: Somaar uit die staanspoor wil ek verduidelik dat my bena- dering miskien vir sommige van u as te prakties en van te algemene aard mag voorkom en u moontlik sou verkies het dat ek meer moes uitwei oor die tegnieke en die beginsels van beplanning. Daardie aspekte laat ek egter aan die persone oor wat beter gekwalifiseer is om daaroor te praat as ek. Dit beteken egter nie dat ek, en ander soos ek, die aanvaarde en beproefde beginsels vir goeie beplanning kan ignoreer nie. Ek wil egter met hierdie inleidende woorde volstaan en dit aan u oordeel oorlaat om te besluit of u met hierdie bena- dering van my saamstem. Indien u nie met my saamstem nie, dan vertrou ek dat wat ek hier te sê het u minstens sal prikkel en u miskien sal aanspoor om die saak te stel soos u dit sien.
Ons verhouding tot Engeland en Amerika  [cached]
L. J. du Plessis
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1953, DOI: 10.4102/koers.v20i5.2013
Abstract: Tot nog toe was dit eintlik vanselfsprekend dat die buitelandse verhoudinge van Suid-Afrika om Engeland geori nteer was, sowel politiek as kultureel, sowel ekonomies as diplomatiek, sowel tegnies as strategies.
Enkele aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning
P.J. Riekert
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1965, DOI: 10.4102/koers.v33i2.1352
Abstract: Ek wil graag die volgende vier aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning, soos ek dit sien, vir u toelig, naamlik: (i) Fisiese beplanning is ’n betreklik nuwe ontwikkeling in die natuur-wetenskaplike veld en bepaal hom hoofsaak- lik tot die beplanning van grotere of kleinere streke. Die ekonomie daarteenoor het in die afgelope dekade of twee in die makrorigting beweeg, en streeksekonomie is dus ook ’n nuwe rigting in die ekonomie. : (ii) Die ekonoom is een van die jongste toevoegings tot die beplanningspan. W atter leemte kan die ekonoom aan- vul en watter kennis kan hy in die beplanningspan indra? : (iii) W atter instrumente en tegnieke is daar tot die beskik- king van die ekonoom wat hy kan gebruik om inligting oor 'n bepaalde streek (of nywerheid) waar die fisiese beplanning moet plaasvind, in te win of te verwerk tot ’n vorm wat vir die beplanningspan nuttig is?: (iv) W atter tipe opleiding is nodig vir die ekonoom wat met die beplanningspan saamwerk?
Sal die Era van Aquarius met ’n “skrikkelsprong” in die millennium tot sy reg kom?
D. P. Smits
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie , 2001, DOI: 10.4102/satnt.v20i1.245
Abstract: Waar ons nou die einde van die 2de millennium AD nader, het dit duidelik geword dat daar heelwat verwarring heers oor hoe en waarom ons kalender opgestel is soos dit is. Die lengte van ’n jaar en van die astronomiese eeu word beide gedefinieer aan die hand van die posisie van ’n bepaalde punt aan die hemel, wat bekend staan as die Eerste punt van Aries. Deurdat hierdie punt met betrekking tot die sterre-agtergrond beweeg, skep dit probleme om sterrekundige gebeurtenisse, wat die seisoene bepaal, aan ’n vaste datum in ons kalender te koppel. Die Katolieke Kerk se wens om Paasfees op ’n datum te vier wat deur spesifieke astronomiese gebeurtenisse bepaal word, het in die 16de eeu gelei tot die implementering van die kalender wat nou internasionaal in gebruik is. Abstract With a leap in the millennium will Aquarius have come of age? As we approach the end of the 2nd millennium AD, it is obvious that there is much confusion as to how and why our calendar is constructed as it is. The length of a year and the astronomical age are both defined by the position of a point in the sky known as the first point of Aries. This point moves with respect to the stars and hence there is a problem in trying to synchronise astronomical events which determine the seasons with a fixed date in the calendar. The Catholic Church’s desire to celebrate Easter on a date set by certain astronomical events, led to the implementation in the 16th century of the calendar now used internationally.
AARDRYKSKUNDE (GEOGRAFIE) AS AANGRENSENDE WETENSKAP TOT DIE GESKIEDENIS  [cached]
J.A. Combrinck
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/10-3-699
Abstract: Historical events are so closely related to geographical conditions, that one is unable to gain a true understanding of the former, without knowledge of the latter. Lately, an introductory chapter on the geographical conditions in a country is very often included by historians, especially in historical works of a general nature. History can furthermore not be explained without geography. Students of history must know where the borders of a state are and precisely where wars and battles have been fought. It is also a fact, though less obvious, that geographical facts greatly influenced the course of history. Even the constitutional and social developments within an established nation are dependent on both because geographical conditions can influence the nature of negotiations with other countries. All foreign relations, friendly as well as hostile, are based mainly on geography, while industrial developments are mainly (although not entirely) dependent onthat which is published in geography books.
Kontekstuele bepalers by die beplanning van skoolwoordeboeke
HL Beyer
Lexikos , 2010,
Abstract: Die doel van hierdie artikel is om tot die metaleksikografiese gesprek oor skoolwoordeboeke as 'n tipe pedagogiese woordeboek by te dra. Die fokus is op kontekstuele bepalers wat by die beplanning van skoolwoordeboeke verreken behoort te word: Binne die konteks van 'n veeltalige Namibi word enkele onderwyskundige sisteme verken wat 'n impak op die ontwerp van gedrukte skoolwoordeboeke vir die sekondêre skoolfase kan hê, naamlik skoolkurrikula, die nasionale taalbeleid vir skole en die beleid van leerdergerigte onderwys. Hierdie artikel voer ook aan dat die voor die hand liggende teikengebruiker van 'n skoolwoordeboek, naamlik die leerder, nie die enigste teikengebruiker is nie: Die onderwyser word as medeteikengebruiker gestel wanneer dit by die gebruik van woordeboeke in die onderrigleersituasie kom. Verskillende tipes gevalle van woordeboekgebruik in die mikrokonteks van die onderrigleersituasie word onderskei, naamlik woordeboekonderrig, woordeboekge ntegreerde taalonderrig en woordeboekgeondersteunde taalonderrig. Hierdie tipes gebruik behoort komponente van 'n woordeboekpedagogie te wees, wat uiteindelik behoort te lei tot outonome woordeboekgebruik en die gepaardgaande vestiging van 'n individuele woordeboekkultuur by die leerder. Die leksikograaf moet al hierdie aspekte inreken wanneer 'n skoolwoordeboek beplan word ten einde die nodige leksikografiese vernuwing in te voer. Enkele voorstelle vir sodanige vernuwings en vir verdere navorsing word ten slotte aangebied. Sleutelwoorde: Gebruikersgerigte Leksikografie, Konteks, Leerder, Leerdergerigte Onderwys, Leerwoordeboek, Leksikograaf, Metaleksikografie, Naslaanwoordeboek, Onderwyser, Pedagogiese Woordeboek, Sisteem, Skoolwoordeboek, Taalbeleid, Teikengebruiker, Woordeboekgebruik, Woordeboekge ntegreerde Taalonderrig, Woordeboekondersteunde Taalonderrig, Woordeboekonderrig, Woordeboekpedagogie
The urban geography of advanced producer service transaction links in Belgium De stedelijke geografie van zakelijke transactielinks in Belgi  [cached]
Heidi Hanssens,Ben Derudder
Belgeo : Revue Belge de Géographie , 2012,
Abstract: This paper aims to contribute to the literature on the geography of external relations of cities. Our overall purpose thereby is to tease out some of the basic principles of alternative approaches to the study of the spatiality of urban systems in the context of economic globalization. To this end, we present an empirical analysis of the urban geography of producer service procurement by 118 of the 300 largest companies in Belgium. The main features of this urban geography of service procurement include (i) the dominance of Brussels as a service city ; (ii) the existence of overlapping urban spheres of influence ; and (iii) the presence of transaction links with foreign cities. The results of our analysis also suggest that, in addition to space- and quality-related decision factors, the intra-firm distribution of decision-making power in multinational firms equally influences the spatiality of transaction links. The relevance of these results is discussed in the context of theorizations of urban systems. Dit artikel levert een bijdrage tot de literatuur die de geografie van externe stedelijke relaties bestudeert. Onze overkoepelende doelstelling is om enkele van de basisprincipes bloot te leggen van alternatieve benaderingen in de studie van de geografie van stedelijke systemen in de context van economische mondialisering. De empirische analyse die de basis vormt voor deze studie, bestudeert de stedelijke geografie van transactielinks tussen 118 van de de 300 grootste bedrijven in Belgi en hun voornaamste zakenpartners voor een aantal “productieve diensten”. De belangrijkste kenmerken van deze stedelijke geografie van transactielinks zijn (i) de dominantie van Brussel als dienstenstad ; (ii) de aanwezigheid van overlappende stedelijke invloedssferen ; en (iii) de aanwezigheid van transactielinks met steden in het buitenland. De resultaten van onze analyse geven ook aan dat – naast ruimte- en kwaliteitsgerelateerde beslissingsfactoren – de verdeling van beslissingsbevoegdheden binnen multinationale firma’s eveneens een invloed heeft op de geografie van deze transactielinks. De relevantie van deze resultaten wordt besproken in de context van theorievorming rond stedelijke systemen.
Minister van mynwese En van beplanning om 'n instituut van beplanning Formeel af te kondig by die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. Op 8 September 1965  [cached]
J. F.W. Haak
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1965, DOI: 10.4102/koers.v33i2.1351
Abstract: Dit is vir my ’n voorreg en ’n plesier om vanmiddag ’n paar gedagtes by hierdie belangrike byeenkoms uit te spreek. Alhoewel die Departement van Beplanning sopas slegs sy eerste verjaarsdag gevier het, is die verbintenis van sekere afdelings van my Departement met hierdie Universiteit heel- wat ouer en is dit ook nie die eerste keer dat ek hier optree nie. Ek voel dus baie tuis in hierdie omgewing omdat ons ou vriende is maar veral omdat hierdie Universiteit met die instelling van die beplanningskursus ’n landsdiens verrig.
Kontekstuele bepalers by die beplanning van skoolwoordeboeke
Herman L. Beyer
Lexikos , 2011, DOI: 10.5788/20-0-132
Abstract: OPSOMMING: Die doel van hierdie artikel is om tot die metaleksikografiese gesprek oor skoolwoordeboeke as 'n tipe pedagogiese woordeboek by te dra. Die fokus is op kontekstuele bepalers wat by die beplanning van skoolwoordeboeke verreken behoort te word: Binne die konteks van 'n veeltalige Namibi word enkele onderwyskundige sisteme verken wat 'n impak op die ontwerp van gedrukte skoolwoordeboeke vir die sekondêre skoolfase kan hê, naamlik skoolkurrikula, die nasionale taalbeleid vir skole en die beleid van leerdergerigte onderwys. Hierdie artikel voer ook aan dat die voor die hand liggende teikengebruiker van 'n skoolwoordeboek, naamlik die leerder, nie die enigste teikengebruiker is nie: Die onderwyser word as medeteikengebruiker gestel wanneer dit by die gebruik van woordeboeke in die onderrigleersituasie kom. Verskillende tipes gevalle van woordeboekgebruik in die mikrokonteks van die onderrigleersituasie word onderskei, naamlik woordeboekonderrig, woordeboekge ntegreerde taalonderrig en woordeboekgeondersteunde taalonderrig. Hierdie tipes gebruik behoort komponente van 'n woordeboekpedagogie te wees, wat uiteindelik behoort te lei tot outonome woordeboekgebruik en die gepaardgaande vestiging van 'n individuele woordeboekkultuur by die leerder. Die leksikograaf moet al hierdie aspekte inreken wanneer 'n skoolwoordeboek beplan word ten einde die nodige leksikografiese vernuwing in te voer. Enkele voorstelle vir sodanige vernuwings en vir verdere navorsing word ten slotte aangebied. Sleutelwoorde: GEBRUIKERSGERIGTE LEKSIKOGRAFIE, KONTEKS, LEERDER, LEERDERGERIGTE ONDERWYS, LEERWOORDEBOEK, LEKSIKOGRAAF, METALEKSIKOGRAFIE, NASLAANWOORDEBOEK, ONDERWYSER, PEDAGOGIESE WOORDEBOEK, SISTEEM, SKOOLWOORDEBOEK, TAALBELEID, TEIKENGEBRUIKER, WOORDEBOEKGEBRUIK, WOORDEBOEKGE NTEGREERDE TAALONDERRIG, WOORDEBOEKONDERSTEUNDE TAALONDERRIG, WOORDEBOEKONDERRIG, WOORDEBOEKPEDAGOGIE ABSTRACT: Contextual Determiners in the Planning of School Dictionaries. The aim of this article is to contribute to the metalexicographical discussion of school dictionaries. The focus is on contextual determiners that should be accounted for in the planning of school dictionaries: Within the context of a multilingual Namibia, some educational systems that could have an influence on the design of printed school dictionaries for the secondary school phase, i.e. school curricula, the national language policy for schools and the policy of learner-centred education, are explored. This article also argues that the obvious target user of a school dictionary, i.e. the learner, is not the only target us
Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek Jesus van Nasaret (2009)  [cached]
Jan H. van Wyk
In die Skriflig , 2012, DOI: 10.4102/ids.v46i1.46
Abstract: Spangenberg het ’n boeiende boek oor Jesus van Nasaret geskryf waarin hy aandag skenk aan onder meer (vermeende) Ou-Testamentiese agtergronde, om daarna veral dieper in te gaan op verskeie Nuwe-Testamentiese perspektiewe op Jesus. Hy het tot die konklusie gekom dat die onderskeie Nuwe-Testamentiese skrywers elk ’n eie perspektief op Jesus ontwikkel het, perspektiewe wat mekaar soms weerspreek. In elk geval was daar ’n groot verskil tussen die historiese Jesus van Nasaret en die dogmatiese Jesus van die kerklike belydenis. In die kerklike dogma is Jesus vergoddelik, iets wat Hy nooit was of wou wees nie. Die ware Jesus was niemand anders nie as ’n Joodse profeet en wysheidsleermeester. Spangenberg kom tot hierdie gevolgtrekking op grond van wat hy noem ‘wetenskaplike studie’ en ’n radikaal-kritiese omgang met die Bybel. In hierdie artikel is sowel die filosofiese vertrekpunte as die teologiese konklusies van Spangenberg krities bespreek en bevraagteken. From Christology to Jesuology? Theological discussion with Sakkie Spangenberg with reference to his book Jesus van Nasareth (2009). Spangenberg wrote a riveting book on Jesus of Nazareth in which he paid attention to inter alia (alleged) Old Testament background and then proceeded to a more in-depth investigation into several New Testament perspectives on Jesus. He came to the conclusion that the different New Testament authors each developed their own perspective on Jesus, perspectives which were sometimes contradictory. He found a huge difference between the historical Jesus of Nazareth and the dogmatic Jesus of the church confessions. In this church tenet Jesus was deified, something He was not, neither wanted to be. The true Jesus was none other than a Jewish prophet and wisdom teacher. Spangenberg reached this conclusion on the basis of what he called ‘scientific’ study and a radically critical way of dealing with the Bible. In this article both the philosophical points of departure and the theological conclusions of Spangenberg were discussed and queried critically.
Page 1 /100
Display every page Item


Home
Copyright © 2008-2017 Open Access Library. All rights reserved.